Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : R60m injection for Mediclinic Tzaneen

Title

R60m injection for Mediclinic Tzaneen

Date

2016-07-25

Link

News Description

BULLETIN Ground works to create more than 200 new parking spaces and to allow for the erection of a new ICU with space for 30 patients, the expansion of the NN ICU (neo-natal) to accommodate 20 patients and a new facility for an MR scanner started this week at the Mediclinic Tzaneen. About R60 million will be spent on this phase. Die eerste fase van ‘n groot uitbreiding by die Mediclinic Tzaneen het dié week afgeskop. Benewens nuwe eenhede vir intensiewe sorg en ‘n spesiale vertrek vir ‘n MR-skandeerder, word die parkeerterreine uitgebrei, die wassery en werkswinkel word verskuif en verskeie ander kleiner “verstellings” word gemaak. Dr Ig van Rensburg, die voorsitter van die hospitaal se direksie al sedert die hospitaal twaalf jaar gelede in gebruik geneem is, sê die publiek moet asseblief geduldig en versigtig wees tydens die grondverskuiwings en bouwerk. “Ons bied by voorbaat verskoning aan vir enige ongerief wat mense mag ervaar,” sê hy. Die foto hierby is Dinsdag by die oorhandiging van die terrein aan die kontrakteurs geneem.
Created at 2016/08/02 08:44 AM by Mediclinic
Last modified at 2016/08/02 08:44 AM by Mediclinic