Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : Mediclinic Paarl word groter

Title

Mediclinic Paarl word groter

Date

2017-06-01

Link

News Description

PAARL POST Mediclinic Paarl het onlangs begin met 'n bou en opgraderingsprojek aan die hospitaal. Die projek sal na raming ongeveer drie jaar duur en die eindresultaat behels 'n nuwe teaterkompleks, twee nuwe sale met meer privaatkamers en die opgradering van die fasiliteit. Tans word nuwe stormwaterpype gele wat tot gevolg het dat 'n groot gedeelte van die bestaande parkeerarea nie gebruik kan word nie. Alhoewel addissionele parkering orkant die pad van die hospitaal geskep is is dit ongelukkig nie voldoende om in parkeerbehoeftes te voorsien nie. Daar word tans met die munisipaliteit gesprekke gevoer om tydelike parkering naby die hospitaal te skep. Oelof Dippenaar, algemene hospitaalbestuurder, doen namens Mediclinic 'n beroep op die publiek om asseblief geduldig te wees met die proses wat die volgende paar weke gaan duur.
Created at 2017/06/06 09:48 AM by Mediclinic
Last modified at 2017/06/06 09:48 AM by Mediclinic