Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : “MINSTER MKHIZE HET GEEN PLANNE OM DIE ARV-EPIDIMIE OP TE LOS NIE” – DA

Title

“MINSTER MKHIZE HET GEEN PLANNE OM DIE ARV-EPIDIMIE OP TE LOS NIE” – DA

Date

2019-06-12

Link

https://newskoop.com/minster-mkhize-het-geen-planne-om-die-arv-epidimie-op-te-los-nie-da/

News Description

Die Demokratiese Alliansie (DA) sê hulle het verlede week aan die nuwe aangestelde Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, asook die Gesondheidsombudsman, Professor Malegapuru William Makgoba, geskryf na berigte onvtang was dat daar ‘n tekort aan antiretrovirale (ARV) behandeling in gesondheidfasaliteite regoor die land is. Partywoordvoerder, Siviwe Gwarube, sê minister Mkhize het Sondag, deur middel van ‘n mediaverklaring, gereageer op die ARV-epidemie waar hy gestel het dat die lae inhoud van ARV-behandeling in gesondheidsfasiliteite nie’n krisis is nie. Gwarube sê die grootste kommer oor die minister se reaksie, is dat Mkhize nie aanvaar dat hy verantwoordelik is vir die vertraging in die verskaffing van ARV-behandelings aan hierdie gesondheidsfasiliteite nie. Sy sê die DA is ingelig, volgens die verskaffer – Mylan – ly hulle onder ‘n wêreldwye tekort aan lamivudien wat benodig word vir die produksie van hierdie middels, en daar is ook ‘n vertraging in die toekenning van die tender aan Mylan van die Departement van Gesondheid.
Created at 2019/06/24 11:33 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/06/24 11:33 AM by Mediclinic