Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : DUUR MEDIES: FINALE VERSLAG MAANDAG BEKEND

Title

DUUR MEDIES: FINALE VERSLAG MAANDAG BEKEND

Date

2019-10-30

Link

duur-medies-finale-verslag-maandag-bekend-20190930

News Description

NETWERK 24 Verbruikers wat moeg gewag is op antwoorde oor die eindelose styging in mediese fondse se premies van bo inflasie, gaan hopelik Maandag antwoorde kry. Die Mededingingskommissie het die markondersoek na die private gesondheidsbedryf reeds in 2014 van stapel gestuur ten einde ’n manier te vind om die skerp styging in die koste van private gesondheidsorg en die premies van mediese fondse onder bedwang te bring.
Created at 2019/10/07 09:31 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/07 09:31 AM by Mediclinic