Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : OPENBARE VERHORE OOR NGV BEGIN HIER

Title

OPENBARE VERHORE OOR NGV BEGIN HIER

Date

2019-10-18

Link

News Description

DIE BURGER (SAKE) - PAGE 16 BEELD VOLKSBLAD Die eerste openbare verhore oor die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) begin volgende week. Die parlement se portefeuljekomitee oor gesonheid het in ‘n verklaring gesê die eerste openbare verhore vind van 25 tot 28 Oktober in Mpumalanga plaas.
Created at 2019/10/21 08:32 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/21 08:32 AM by Mediclinic