Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : DIE RMS VERSUIP IN KLAGTES

Title

DIE RMS VERSUIP IN KLAGTES

Date

2019-10-20

Link

News Description

RAPPORT (SAKE) - PAGE 4 As jy oor jou siekfons by die Rand op Mediese Skemas (RMS) will kla, is dit lewensgevaarlik om jou asem op te hou – die helfte van die klagtes neem nou meer as vier maande om opgelos te word. Dit terwl hulle eintlike probeer om dit binne 30 dae te doen.
Created at 2019/10/28 09:19 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/28 09:19 AM by Mediclinic