Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : HOEVEEL LAKENS KAN JY KOOP VIR R150m.?

Title

HOEVEEL LAKENS KAN JY KOOP VIR R150m.?

Date

2019-10-27

Link

News Description

RAPPORT - PAGE 3 Die regering beplan om die enigste aankoper van allemediese dienste en produkte in die land te word, maar kon die afgelope jaar nie ‘n enkele laken met R150 miljoen koop nie. ‘n Afvaardinging van die ddepartement vsm gesondheid moes aan LP’s met die bekendstelling van sy jaarverslag wys die department het 0% uitgegee van di Nasionale Gesonheidsversekering (NGV)-toelaag vir linne wat verlede jaar bewillig is.
Created at 2019/11/04 08:27 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/11/04 08:27 AM by Mediclinic