Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : ‘ONBEKOSTIGEBARE NGV MOET AFGESKAAL WORD’

Title

‘ONBEKOSTIGEBARE NGV MOET AFGESKAAL WORD’

Date

2019-10-31

Link

News Description

DIE BURGER - PAGE 2 BEELD Die aanvanklik plan vir die Nasionale Gesondheidsverseringsplan (NGV) waaroor die regering agt jaar gelede al begin droom het, is onbekostigbaar vir die land en gaan aafgeskaal word om die ekstra geld wat nodig is oor ses jaar met byna die helfte te verminder. In die oorsig oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk wat gister deur Tito Mboweni, minister van finansies, uitgeruik is, is daar ‘n kort uiteensetting oor die “opgedateerde kosteberaming “ vir die NGV.
Created at 2019/11/04 09:05 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/11/04 09:05 AM by Mediclinic