Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : VOORUITSIGTE VIR PRIVATE GESONHEIDSORG

Title

VOORUITSIGTE VIR PRIVATE GESONHEIDSORG

Date

2019-11-01

Link

vooruitsigte-vir-private-gesondheidsorg-20191031

News Description

NETWERK 24 FINWEEK Die kern van kapitalisme is dat innoverende individue ’n behoefte in die mark identifiseer en vul. Sodanige innovering en risikoneming kom dikwels teen ’n premie. Een van dié behoeftes in ons mark is private gesondheidsorg, omdat staatsgesondheidsdienste nie tred hou met die vraag nie. Die Mededingingskommissie se gesondheidsmarkondersoekverslag, ’n meerjarige poging wat onlangs vrygestel is, sê dat openbare hospitale nie met private hospitale kan meeding nie, omdat hulle nie die gehalte van sorg bied om teen die groot hospitaalgroepe mee te ding nie.
Created at 2019/11/04 09:15 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/11/04 09:15 AM by Mediclinic