Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : KOMS VAN NGV IS DALK GOEIE NUUS VIR DIS-CHEM

Title

KOMS VAN NGV IS DALK GOEIE NUUS VIR DIS-CHEM

Date

2019-11-08

Link

News Description

VOLKSBLAD - PAGE 10 DIE BURGER BEELD Dis-Chem is glad nie bang vir die koms van Nasionale Gesondheidsverseerkering (NGV) nie. Inteendeel, die apteekgroep staan en vryfsy hande omdat hy glo sy network van klinieke gaan voordeel trk uit die NGV se klem op premêre gesondheidsorg. Ivan Saltzman, uitvoerende hoof van Dis-Chem, sê die NGV se doelwit is bekostigbare toegang tot gesondheidsorg “en ons verwag dit sal ‘n verandering in die verbruik van sorg in die private gesondheidsektor in die toekoms teweegbring”.
Created at 2019/11/11 08:43 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/11/11 08:43 AM by Mediclinic