Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : LAAG BESOLDIGDE AMPTENARE MAG NOU NA PRIVATE HOSPITALE

Title

LAAG BESOLDIGDE AMPTENARE MAG NOU NA PRIVATE HOSPITALE

Date

2019-11-11

Link

News Description

DIE BURGER - PAGE 12 Staatsamptenare wat dit voor heen nie kon bekostig nie, gaan volgende jaar toegang tot private hospitale kry. Gems, die Mediese fonds vir staatamptenare, stel volgende jaar op sy goedkoopste opsie ‘n network van private hospitale beskikbaar waarvan lede gebruik kan maak.
Created at 2019/11/19 08:36 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/11/19 08:36 AM by Mediclinic