Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : WIT LINNE N’ ROOI VLAG VIR STAAT SE MEDIES

Title

WIT LINNE N’ ROOI VLAG VIR STAAT SE MEDIES

Date

2019-11-10

Link

News Description

RAPPORT - PAGE 4 n Mens dal ver moet soek na ‘n beter voorbeeld van presies hoe siek Suid-Afrika se staatsdiens is as die verhaal van die linne en die R150 miljoen waaroor Rapport on langs berig het. Eerstens is daar die algehele onvermoë om selfs die mees basiese take te verrig. Die bedrag van R150 miljoen wat in die vorrigge boekjaar aan die Nasionale Gesondheidsverseekeringstelsel (NGV) toegewys is om ‘n nypende linnekort in staatshospital te verlig, het ‘n somtotaal van nul lakens opgelewer.
Created at 2019/11/19 08:47 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/11/19 08:47 AM by Mediclinic