Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : NGV IS NIÉ DIE TOWERSTRAF WAAROP ANC HOOP – VF+

Title

NGV IS NIÉ DIE TOWERSTRAF WAAROP ANC HOOP – VF+

Date

2019-11-13

Link

News Description

DIE BURGER - PAGE 2 BEELD Die ANC maak ‘n reusefout as hy dink die beplande Nasionale Gesondheidverseekering (NGV) sal die to werstaf wees wat alle problem in die gesondheidsektor uit die weg ruim. So het Philip van Staden, die VF Plus se woordvoerder oor gesondheid, gisterminiddag gesê toe die Nasionale Vergadering (NV) die begrotingsverslag van die department van gesondheid oorweeg het.
Created at 2019/11/19 09:01 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/11/19 09:01 AM by Mediclinic