Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : NGV-SITTINGS NIE ‘MISLEIDEND’

Title

NGV-SITTINGS NIE ‘MISLEIDEND’

Date

2019-11-26

Link

ngv-sittings-nie-misleidend-20191126

News Description

NETWERK24 Beweringe van die DA dat die openbare sittings gekaap is wat tot dusver oor die Wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gehou is, en dat Suid Afrikaners daartydens mislei word, is net “politieke pronkery”. So het dr. Sibongiseni Dhlomo, voorsitter van die portefeuljekomitee oor gesondheid, gesê. “Dit skep ook die indruk dat sommige politieke partye gedink het dat hierdie verhore ’n mislukking sou wees. Nou dat hulle verkeerd bewys is, gryp hulle na strooihalms.”
Created at 2019/12/02 09:18 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/12/02 09:28 AM by Mediclinic