Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : NGV-PROSES ‘GEKAP’

Title

NGV-PROSES ‘GEKAP’

Date

2019-11-26

Link

News Description

BEELD-PAGE2 DIE BURGER VOLKSBLAD Die DA het ‘n klag by die parlement ingedien omdat die openbare sittings oor die Wetontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering volgens die party vir politieke gewin gekaap word. Die party het ook sy gskrewe voorlegging oor die wetontwerp asook dié van meer 80 000 Suid Afrikaners wat in ‘n aanlyn petisie ingewin is, aan die parlement oorhandig.
Created at 2019/12/02 09:21 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/12/02 09:28 AM by Mediclinic