Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : NGV ‘GAAN FIASKO VIR SUID-AFRIKA WEES’

Title

NGV ‘GAAN FIASKO VIR SUID-AFRIKA WEES’

Date

2019-12-02

Link

News Description

BELLD - PAGE 12 Die Nasionale Gesondheihdsversekering (NGV) gaan katastrofaal vir Suid-Africa wees, en nie net vir private hospitalgroepe soos Mediclinic of Netcare nie, het Johann Rupert, voorsitter van Remgro, verlede week op dié beleggingsmaatskappy se jaarvergardering gesê. “Wat het die staat in die afgelope 40 jaar sukesvol gedoen? Noem vir my ‘n onderneeming wat die staat korrek bestuur het,” het Ruppert gevra.
Created at 2019/12/09 08:21 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/12/09 08:21 AM by Mediclinic