Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : MKHIZE SÊ NGV SAL GOED BESTUUR WORD…

Title

MKHIZE SÊ NGV SAL GOED BESTUUR WORD…

Date

2020-01-12

Link

mkhize-se-ngv-sal-goed-bestuur-word-20200115#loggedin

News Description

Netwerk24 Die minister van gesondheid sê hy verstaan nie die “bangmaakpraatjies” oor die nasinale gesondheidsversekering (NGV) nie, want diit gaan bestuur word soos instelling soos die Padongelukkefonds en Nasionale Studentehulskema (NSFAS). Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het wal gegooi nadat Rapport berig het oor die jongste meninspelling waarin dokters dreig om te emigreer indien die NGV in sy huidige vorm ingestel word.
Created at 2020/01/20 09:02 AM by Mediclinic
Last modified at 2020/01/20 09:02 AM by Mediclinic