Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : SÓ WIL STAAT PRIVATE HOSPITALE, DOKTERS GEBRUIK

Title

SÓ WIL STAAT PRIVATE HOSPITALE, DOKTERS GEBRUIK

Date

2020-03-20

Link

so-wil-staat-private-hospitale-dokters-gebruik-20200319

News Description

NETWERK24 Die regering het ’n spesiale regulasie uitgevaardig om die private sektor se hospitale, dokters, verpleërs en toerusting te kan gebruik in die bekamping van die Covid-19 uitbreking, het Ebrahim Patel, minister van handel en nywerheid, Donderdag aangekondig. Hy het op ’n mediakonferensie gesê die regering het deur die nasionale departement van gesondheid met die private gesondheidsektor geskakel om deel van die gekoördineerde poging te word om die virus te bekamp.
Created at 2020/03/23 08:57 AM by Mediclinic
Last modified at 2020/03/23 08:57 AM by Mediclinic