Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : KAN SA DIE NGV BEKOSTIG?

Title

KAN SA DIE NGV BEKOSTIG?

Date

2020-10-23

Link

kan-sa-die-ngv-bekostig-20201016

News Description

NETWERK24 Suid-Afrika is op die punt om die omstrede nasionale gesondheidsversekering (NGV van stapel te stuur – ’n ambisieuse, maar kontroversiële plan om gratis gesondheidsorg van hoë gehalte aan alle Suid-Afrikaners te verskaf – deur die hulpbronne van die openbare en private sektor saam te snoer en ’n enkele staatsentiteit te vestig, om hul dienste te verkry en daarvoor te betaal. Terwyl daar geen argumente teen die uiteindelike doelwit is om gesondheidsorg vir die meeste Suid-Afrikaners in ’n uiters ongelyke samelewing te verbeter nie, is daar wydverspreide kommer oor die drastiese hervorming wat in die NGV voorgestel word – wat kritici sê die land se hele gesondheidstelsel in duie kan laat stort.
Created at 2020/10/27 03:11 PM by Mediclinic
Last modified at 2020/10/27 03:11 PM by Mediclinic