Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : MINISTER VERDUIDELIK OOR NGV: 'DIT SAL SUKSESVOL WEES'

Title

MINISTER VERDUIDELIK OOR NGV: 'DIT SAL SUKSESVOL WEES'

Date

2019-09-17

Link

minister-verduidelik-oor-ngv-dit-sal-suksesvol-wees-20190917

News Description

NETWERK24 Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal suksesvol wees as dit in Suid-Afrika ingestel word, belowe dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid. “Dít is omdat die NGV-beleid afgehandel is ná uitgebreide navorsing en konsultasie met plaaslike en internasionale kundiges voordat dit gefinaliseer is. “Ons het ook voordeel getrek uit die ervaring van verskeie lande, wat positiewe en negatiewe lesse gehad het met die implementering van universele gesondheidsdekking,” sê Mkhize in ’n parlementêre antwoord, wat Maandag uitgereik is.
Created at 2019/09/20 01:03 PM by Mediclinic
Last modified at 2019/09/20 01:03 PM by Mediclinic