Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : STUUR KOMMENTAAR OOR NGV VOOR 11 OKTOBER

Title

STUUR KOMMENTAAR OOR NGV VOOR 11 OKTOBER

Date

2019-09-08

Link

stuur-kommentaar-oor-ngv-voor-11-oktober-20190906

News Description

NETWERK24 ’n Versoekskrif teen die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan (NGV) wat deur 30 000 mense onderteken is, is vandeesweek aan die parlement oorhandig. Die Instituut vir Rasseverhoudings (IRR) sê die versoekskrif bevat die name van mense wat sy alternatiewe oplossing steun om Suid-Afrika se krisis in die gesondheidsbedryf op te los.
Created at 2019/09/20 01:25 PM by Mediclinic
Last modified at 2019/09/20 01:25 PM by Mediclinic