Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : NGV BEDREIG DEUR ‘TSOENAMI VAN ’N VERPLEEGKRISIS’

Title

NGV BEDREIG DEUR ‘TSOENAMI VAN ’N VERPLEEGKRISIS’

Date

2019-09-01

Link

ngv-bedreig-deur-tsoenami-van-n-verpleegkrisis-20190831

News Description

NETWERK24 Met ’n erge tekort aan verpleërs in die land kan die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) dalk misluk nog voordat dit ingestel word. Só meen die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika (Hasa). Dié vereniging wys daarop dat daar net een verpleër vir elke 202 pasiënte in die land is en boonop is 48% van dié verpleërs 50 jaar en ouer. Dit beteken die tekorte gaan binne die volgende paar jaar net vererger, terwyl akkreditasie by opleidingsentrums óók deur ’n krisis in die gesig gestaar word.
Created at 2019/09/20 01:45 PM by Mediclinic
Last modified at 2019/09/20 01:45 PM by Mediclinic