Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : WAT WEET JY VAN DIE NGV?

Title

WAT WEET JY VAN DIE NGV?

Date

2019-09-04

Link

https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/wat-weet-jy-van-die-ngv/

News Description

MAROELA MEDIA Dit lyk asof die regering vasberade is om ʼn beleid van nasionale gesondheidsversekering (NGV) te implementeer. Teoreties gesproke is dit ’n edele mikpunt aangesien daar gepoog word om alle Suid-Afrikaners toegang tot gratis mediese sorg van gehalte te bied. Die NGV sal as’t ware ʼn reuse-staatsbeheerde mediese fonds wees wat mediese sorg vir almal koop. Maar die feit van die saak is dat Suid-Afrika dit eenvoudig nie kan bekostig nie en daar bestaan reeds ernstige vrae oor die regering se vermoë om so ʼn enorme skema te implementeer.
Created at 2019/09/20 02:01 PM by Mediclinic
Last modified at 2019/09/20 02:01 PM by Mediclinic