Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : NGV ‘KAN NUWE GELEENTHEDE SKEP’

Title

NGV ‘KAN NUWE GELEENTHEDE SKEP’

Date

2019-09-04

Link

News Description

SAKE Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gaan nie ‘n “wesenlike langtermyn-impak” op Discovery Health hê nie. Inteendeel, dit kan nuwe geleenthede vir groei en innoverende produkte skep. Só sê die Discovery-groep in ‘n handelsverklaring wat Vrydagmiddag op die JSE se nuusdiens Sens uitgeriek is.
Created at 2019/09/20 02:02 PM by Mediclinic
Last modified at 2019/09/20 02:02 PM by Mediclinic