Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : WÊRELDLEIERS OP PAD OM TE PRAAT OOR NGV

Title

WÊRELDLEIERS OP PAD OM TE PRAAT OOR NGV

Date

2019-09-02

Link

wereldleiers-op-pad-om-te-praat-oor-ngv-20190901

News Description

NETWERK24 ’n Groep wêreldleiers bekend as die “ouer garde” sal na verwagting Dinsdag in Suid-Afrika aankom om die instelling van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) met pres. Cyril Ramaphosa te bespreek. Luidens ’n mediaverklaring wat die presidensie uitgereik het, sal Ramaphosa met die groep leiers praat oor die NGV se finansieringstelsel wat daarop gemik is om te verseker dat alle Suid-Afrikaanse burgers toegang het tot noodsaaklike gesondheidsorg, ongeag hul inkomste.
Created at 2019/09/20 02:11 PM by Mediclinic
Last modified at 2019/09/20 02:11 PM by Mediclinic