Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : LEIERS NA SA OOR NGV

Title

LEIERS NA SA OOR NGV

Date

2019-09-02

Link

News Description

BEELD / DIE BURGER ‘n Groep internasionale ringkoppe sal vandeesweek met pres. Cyril Ramaphosa vergader oor die instelling van Nasionale Gesonheidsversekering (NGV). Die groep sluit wêreldleiers in soos die menseregteaktivis Graca Machel. Weduwee van oudpres. Nelson Mandela, en Gro Harlem Brundtland, ‘n voormalige premier van Noorweë, het die presidensie gister ‘n verklaring gesê.
Created at 2019/09/20 02:11 PM by Mediclinic
Last modified at 2019/09/20 02:11 PM by Mediclinic