Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : ‘SWAK EKONOMIE NIE ARGUMENT TÉÉN NGV’

Title

‘SWAK EKONOMIE NIE ARGUMENT TÉÉN NGV’

Date

2019-09-03

Link

swak-ekonomie-nie-argument-teen-ngv-20190903

News Description

NETWERK24 ’n Swak ekonomie is nie ’n argument wat teen die inwerkingstelling van universele gesondheidsorg gebruik kan word nie – talle lande was arm toe hulle begin het om dit te implementeer. Dit was Dinsdag die woorde van dr. Gro Brundtland, oudpresident van Noorweë, wat op vrae van LP’s in die parlement reageer het oor die toepassing van universele gesondheidsorg in ’n omgewing van swak ekonomiese groei en werkloosheid.
Created at 2019/09/20 02:26 PM by Mediclinic
Last modified at 2019/09/20 02:26 PM by Mediclinic