Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : ‘BREEK NETCARE, MEDICLINIC SE MAG,’ VRA ONDERSOEK

Title

‘BREEK NETCARE, MEDICLINIC SE MAG,’ VRA ONDERSOEK

Date

2019-09-30

Link

breek-netcare-mediclinic-se-mag-vra-ondersoek-20190930

News Description

NETWERK24 Die drie hospitaalgroepe Netcare, Mediclinic en Life oorheers dié bedryf en kry individueel en gesamentlik wesenlike winste elke jaar wat dit moeilik maak vir ander om mee te ding in die mark. Dit is een van die belangrike bevindinge van die finale verslag oor die jare lange ondersoek na die rede vir die hoë koste in die private gesondheidsmark wat Maandagoggend uitgereik is.
Created at 2019/10/07 09:58 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/07 10:25 AM by Mediclinic