Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : LEES SELF: HIER IS FINALE VERSLAG OOR MEDIESE KOSTE

Title

LEES SELF: HIER IS FINALE VERSLAG OOR MEDIESE KOSTE

Date

2019-09-30

Link

lees-self-hier-is-finale-verslag-oor-mediese-koste-20190930

News Description

NETWERK24 Die finale verslag oor die markondersoek na mediese koste in private gesondheidsorg het tot ’n paar verdoemende bevindinge oor hospitale gekom. Een van die aanbevelings is dat die bedryf gereguleer moet word deur ’n nuwe waghond wat onder meer gaan bepaal waar en wanneer lisensies vir hospitale toegestaan gaan word.
Created at 2019/10/07 10:04 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/07 10:04 AM by Mediclinic