Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : MEDIES: SÓ LAAT STELSEL JOU IN STEEK

Title

MEDIES: SÓ LAAT STELSEL JOU IN STEEK

Date

2019-09-30

Link

medies-so-laat-stelsel-jou-in-steek-20190930

News Description

NETWERK24 BEELD Die Groot Drie – Netcare, Mediclinic en Life – oorheers die gesondheidsorgbedryf en verbruikers ly daaronder. Dit is een van die bevindings in die finale verslag van die Mededingingskommissie se ondersoek na die private gesondheidsbedryf. Die verslag is Maandag uitgereik. Die drie hospitaalgroepe se markaandeel van die totale bedbesettings en opnames in hospitale in 2016 was onderskeidelik 31%, 26,8% en 25,3%.
Created at 2019/10/07 10:41 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/07 10:41 AM by Mediclinic