Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : NUWE PLAN VIR HOSPITAALLISENSIES ‘DRINGEND’

Title

NUWE PLAN VIR HOSPITAALLISENSIES ‘DRINGEND’

Date

2019-09-30

Link

nuwe-plan-vir-hospitaal-lisensies-dringend-20190930

News Description

NETWERK24 ’n Nuwe stelsel om hospitaal-lisensies toe te staan, moet dringend ontwikkel en in werking gestel word. Só word aanbeveel in die finale verslag van die markondersoek na die private gesondheidsbedryf wat Maandag uitgereik is.
Created at 2019/10/07 10:42 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/07 10:42 AM by Mediclinic