Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : HOSPITAALOPNAMES IS GLAD NIE GESOND

Title

HOSPITAALOPNAMES IS GLAD NIE GESOND

Date

2019-10-06

Link

hospitaalopnames-is-glad-nie-gesond-20191005

News Description

NETWERK24 'n Suid Afrikaanse vrou betaal tot 300% duurder vir 'n keisersnee as in vergelykbarelande, het die Mededingingskommissie in sy finale verslag oor die private gesondheidsorgbedryf bevind. Sharon Fonn, een van die paneellede, het gese hulle was ook geskok oor die kos te implikasie van ander soort hospitaalop names. Vir dieselfde duur van hospitaal verblyf, pasient ouderdom, chroniese en siekte profiel en prosedures, het 'n opname in die waakeenheid sowat R38 000 meer gekos as 'n opname buite intensiewe sorg. Sou die vermybare opnames halveer word tot 'n vlak vergelykbaar met Belgie en Amerika, kan sowat R2,7 miljard per jaar gespaar word: gelykstaande aan 4,1% van die totale mediese eise vir hospitalisasie tussen 2010 en 2014, lui die verslag. Daarom, voer die paneel aan, is meer regulering van die gesondheidsorgbedryf noodsaaklik.
Created at 2019/10/14 09:54 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/14 09:57 AM by Mediclinic