Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : DIAGNOSE GOED, MAAR DIT BIED NIE OPLOSSING

Title

DIAGNOSE GOED, MAAR DIT BIED NIE OPLOSSING

Date

2019-10-07

Link

News Description

DIE BURGER BEELD VOLKSBLAD Die paneel wat die markonder soek na mediese koste in die private gesondheidsorgbedryf gedoen het, het sy "plig versuim" deur nie aan te beveel dominante hospitaalgroepe moet verdeel word nie, meen 'n kenner. Pleks daarvan om op te tree om die twee dominante mediese fondsadministrateurs Discovery Health en Medscheme en die drie dominante hospitaalgroepe Netcare, Life Healthcare en Mediclinic te beperk is niks gedoen nie, se dr. Brian Ruff, uitvoerende hoof en stigter van die gesondheidsbestuursmaatskappy PPO Serve.
Created at 2019/10/14 10:00 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/14 10:00 AM by Mediclinic