Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : MEDIESE EISE WAT STYG

Title

MEDIESE EISE WAT STYG

Date

2019-10-11

Link

News Description

VROUEKEUR - PAGE 12 Tydens 'n operasie is 'n sker in iemand se ingewande agtergelaat. In 'n ander geval is die verkeerde ledemaat geamputeer. Dan is daar die pasgebore baba wat op sy kop laat val is… Dis menslik om foute te maak, maar hierdie gruverhale van mediese nalatigheid is die soort nuus wat voorblaaie haal en ons gesondheidsdienste telkens in die beskul digdebank plaas. Daar word gese dat ons land se gesondheidsorg net agteruit boer. Dis gevaarlik om in 'n hospitaal opgeneem te word, word gekla.
Created at 2019/10/14 10:46 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/14 10:46 AM by Mediclinic