Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : ‘APTEKERS GEDWING MET BRIEF OM NGV TE STEUN’

Title

‘APTEKERS GEDWING MET BRIEF OM NGV TE STEUN’

Date

2019-10-18

Link

News Description

DIE BURGER - PAGE 17 BEELD VOLKBLAD ‘n Bohaai het losgebaars oor ‘n skynbaar verskuilde dreigment van die Suid-Afrikaanse Aptekersraad aan apteke in verband met die Nasionale Gesondheidsverserkering (NGV). Sakeliga sowel as die Solidariteit-beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns het ‘n sterk bewoorde verklaring uitgereik waarin die Suid-Afrikaanse Aptekersraad (SAPC) oor hierdie optrede gekap is.
Created at 2019/10/21 08:38 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/10/21 08:38 AM by Mediclinic