Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : NGV: STAAT BEGIN SIEKFONSE INPERK

Title

NGV: STAAT BEGIN SIEKFONSE INPERK

Date

2019-12-08

Link

News Description

RAPPORT-FRONT PAGE Die Raad op Mediese skemas (RMS) se besluit dat sekere hospitaalplanne binnekort onwettig gaan wees, sal beteken dat talle mense met mediese versekering voortaan na staaatshospitale nie meer wettig gaan wees nie. Volgens maatreëls wat Woensdag aangekondig is, sal talle hospitaalplanne oor ‘n bietjie meer as ‘n jaar van nou af onwettig wees. Maar omdat die regering se droom van ‘n omvattende Nasionale Gesond Versekering (NGV), wat eenvormige gesondheidsorg aan al die land se inwoners beloof, eers in 2026 in werking gaan tree, sal die mense uitgelewer wees aan die swakste mediese sorg denkbaar. Syfers van die Vrye markstigting dui daarop dat twee miljoen mense tans van sulke hospitaalplanne gebruik maak.
Created at 2019/12/17 08:44 AM by Mediclinic
Last modified at 2019/12/17 08:44 AM by Mediclinic