Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : MKHIZE, ANDER WIL GLO SÓ NOG MEER MAGTE BEKOM

Title

MKHIZE, ANDER WIL GLO SÓ NOG MEER MAGTE BEKOM

Date

2020-10-15

Link

mkhize-ander-wil-glo-so-nog-meer-magte-bekom-20201014

News Description

NETWERK24 Voorgestelde wysigings aan Suid-Afrika se regulasies vir aanmeldbare mediese toestande sal aan dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, en die uitvoerende gesag onbeperkte magte gee om Suid-Afrikaners se regte eensydig tydens pandemies in te perk, meen die DA. Dit is daarom volgens Siviwe Gwarube, DA-LP en woordvoerder oor gesondheid, noodsaaklik dat die hele parlement daaroor moet besluit en dat Mkhize nie toegelaat moet word om dit “deur die agterdeur, in die middel van die nag en net 24 uur voordat die (huidige) nasionale ramptoestand verstryk”, te probeer deurvoer nie.
Created at 2020/10/20 09:47 AM by Mediclinic
Last modified at 2020/10/20 09:47 AM by Mediclinic