Welcome to the Doctors' Portal
00:00 Sunday
Mediclinic News : VERSLAG OOR NGV-WETSONTWERP KOM EERS IN FEBRUARIE

Title

VERSLAG OOR NGV-WETSONTWERP KOM EERS IN FEBRUARIE

Date

2020-10-13

Link

verslag-oor-ngv-wetsontwerp-kom-eers-in-februarie-20201013

News Description

NETWERK24 ’n Verslag wat die skriftelike kommentaar oor die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) saamvat, gaan eers teen middel Februarie afgehandel word. Dennis Bandi, die parlement se bestuurder van die eenheid vir maatskaplike dienste, het in ’n voorlegging aan die portefeuljekomitee oor gesondheid gesê die eksterne diensverskaffer wat die skriftelike voorleggings moet ontleed en ’n verslag moet saamstel, moet teen 20 Januarie ’n konsepverslag verskaf en teen 24 Februarie die finale verslag.
Created at 2020/10/20 09:50 AM by Mediclinic
Last modified at 2020/10/20 09:50 AM by Mediclinic